Verkoopsagent - Oostelike Streek (2000483521)

Overview

Reference
2000483521

Salary
ZAR/month + 00000

Job Location
- South Africa -- Kwazulu-Natal -- Tongaat -- Maidstone

Job Type
Permanent

Posted
20 July 2025

Closing date
04 Aug 2025 22:59


KONTEKS

Tongaat Hulett Beperk het ‘n trotse 132 jaar lange geskiedenis en ‘n sterk sosio-ekonomiese nalatenskap in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika asook in Afrika suid van die Sahara. Tongaat Hulett Beperk, wat handel dryf as Voermol Voere, stel produsente in staat om hul herkouervee strategies te bestuur en te voer ten einde die produksie en wins van hul ondernemings te verbeter. Die maatskappy het ‘n reeks vooraanstaande melasse-gebaseerde produkte vir herkouers by wyse van wetenskaplike navorsing ontwikkel.

DOEL VAN POS

Verkoopsagent – Oostelike streek
Gebiede: Vryheid, Paulpietersburg, Luneburg, Piet Retief
Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die verkoop van ‘n wye reeks Voermol-produkte, asook tegniese ondersteuning, aan produsente, koöperasies en landboumaatskappye in die bogenoemde gebiede.

KWALIFIKASIES EN ONDERVINDING

‘n Landbou Diploma of graad met ten minste drie jaar verkoopsondervinding in die landboumark.


Contact information

Sonto Ngcobo